STAP 1:Kies die item wat u soek, en druk op die "VOEG BY INKOPIES"- of "SIT IN JOU MANDJIE"-skakel. U kan meer items op dieselfde wyse in u mandjie laai.
STAP 2:Gaan na die "JOU MANDJIE"-skakel en maak seker dat al die boeke wat u wil koop, in die mandjie verskyn.
Voordat u kan aangaan met die bestelling, moet u registreer of inteken!
STAP 3
Druk dan op die "PLAAS BESTELLING"-skakel.
STAP 4Bevestig u besonderhede en kies 'n metode van aflewering. Plaas ook enige kommentaar rakende u bestelling op hierdie bladsy. Indien u tevrede is, druk op die "VOLGENDE STAP"-skakel.
STAP 5:Kies u metode van betaling. Tans aanvaar ons slegs elektroniese oorplasings (EFT). Druk op die "PLAAS BESTELLING"-skakel.
STAP 6:'n Skerm gaan vertoon om u bestelling te bevestig. U gaan ook 'n e-pos ontvang wat die bestelling bevestig.