TEKEN AAN

101 Inspirasie-oomblikke, R 200.00

Skrywer: Lindie Strydom
ISBN: 9781431612383
Prys: R 200.00
Kode: 2016
Kies Hoeveelheid:  
 
Lindie Strydom deel in 101 inspirasie-oomblikke met lesers die wysheid en inspirasie wat sy in die alledaagse lewe leer.
Die klein lesse wat jy leer deur na mense te kyk, in ’n ry te wag, die leĆ« ure in ’n vliegtuig of op die pad om te dink, ’n gesprek met ’n vreemdeling en om van jou tyd te gee.
Sy bind hierdie kragtige gedagtes met Skrifverwysings en spoor lesers aan om die lewe te vier en Jesus ’n prioriteit te maak.