TEKEN AAN

101 Lawwe Grappe, R 35.00

Skrywer: Jaco Jacobs
ISBN: 9780799389609
Prys: R 35.00
Kode: 1994
Kies Hoeveelheid:  
 
Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders!
\Elke boek bevat 'n volle 101 grappe wat jou en jou maats sal laat le van die lag. Daar is vier lekkerlag-titels in die reeks:
101 Dieregrappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe grappe en 101 Grappe vir pousetyd.
Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en 'n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!.