TEKEN AAN

95 Stellings 31 Oktober 1517 Martin Luther, R 20.00

Skrywer: GJ Meijer
Prys: R 20.00
Kode: 0805
Kies Hoeveelheid:  
 
Met die letterlike vertaling van 'n goeie bronteks word 'n poging aangewend om die inhoud van die 95 stellings in 'n verstaanbare idioom
onder die aandag van die Afrikaanse leserspubliek te bring. Dit is belangrik om juis vanjaar - 500 jaar Reformasie - deeglik van die 95 stellings kennis te neem.
Wat het Luther geskryf wat soveel momentum aan die reformasie van die sestiende eeu gegee het?