TEKEN AAN

Afrikaans Gr 4 - w/b 4 (faseer uit), R 65.00

Skrywer: Lewende Afrikaans
ISBN: 9780620448321
Prys: R 65.00
Kode: 0057
Kies Hoeveelheid:  
 
Lewende Afrikaans, graad 4, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Afrikaans.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit hand­boeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumver-eistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.