TEKEN AAN

Afrikaans Gr 5 (faseer uit), R 75.00

Skrywer: Lewende Afrikaans
Prys: R 75.00
Kode: 0062
Kies Hoeveelheid:  
 
Lewende Afrikaans, graad 5, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Afrikaans.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke,
werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te
voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.