TEKEN AAN

Afrikaans Gr 7, R 80.00

Skrywer: Lewende Afrikaans
ISBN: 9780987013606
Prys: R 80.00
Kode: 0164
Kies Hoeveelheid:  
 
Lewende Afrikaans, graad 7, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Afrikaans Huistaal.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.