TEKEN AAN

Afrikaans in Aksie Gr.7 OG, R 20.00

Skrywer: R van Oort, R Meyer
ISBN: 9780798668316
Prys: R 20.00
Kode: 1006
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Afrikaans in Aksie Graad 7 is daarop gemik om die onderwyser/fasiliteerder te lei tot optimale benutting van die klaskamer situasie.
Sodoende word leerdersgehelp om hulle waardes, gesindhede, kennis en vaardighede volwaardig te ontwikkel.
Die gids bied ook uitgebreide steun me betrekking tot uitkomsgenaseerde onderrig beginsels en benaderingswyses.
Luister-lees-praat en skryfwaardes word kortliks neergstip.
Bystand en voorbeelde met assesseringstegnieke.