TEKEN AAN

Afrikaans in Aksie Gr. 7 LB, R 110.00

Skrywer: R vab Oort , S Meyer
ISBN: 9780798668378
Prys: R 110.00
Kode: 1007
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Hierdie boek is deel van n Afrikaanse huistaal-reeks van Graad 4 tot Graad 7.
Dit is n inspirasie vir onderwysers op soek na paslike tekste wat voldoen aan die vereistes die klaskamer sonder dat dit die leerders verveel.
Luister, lees, praat, skryf, taalstruktuur en gebruik is gerig op die leefwereld van die leerder.
Assessering word gerugsteun deur 'n volledige uiteensetting van assesseringstegnieke.
Instruksies en opdragte word op duidelike wyse deurgegee.
Die reeks ondersteun die beginsels van koƓperatiewe leer en moedige die leerder aan om standpunt in te neem.