Akfrikaans Taalleer Handleiding, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Afrikaans ons moedertaal. Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uithandboeke, werkboeke en onderwysershandleidings. Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.
|