TEKEN AAN

Afrikaansmetodiek deur 'n nuwe bril, R 380.00

Skrywer: D Lawrence, e.a
ISBN: 9780195997361
Prys: R 380.00
Kode: 1710
Kies Hoeveelheid:  
 
Afrikaansmetodiek deur 'n nuwe bril kan gebruik word vir Afrikaanstaalonderrig deur al die fases.
Die boek is gemik op onderwysstudente en is ook 'n praktiese gids om diensdoende onderwysers in die klaskamer by te staan.
Die eerste afdeling bied 'n teoretiese en praktiese grondslag vir die res van die boek en maak derhalwe die Afrikaansonderwyser bewus van die uitdagings wat aan hom of haar gestel word.
Sodoende word die taalonderwyser nie net toegerus met teoretiese kennis nie, maar ook met praktiese vaardighede.