TEKEN AAN

Almal voel HARTSEER!, R 80.00

Skrywer: M Butterfield & H Sterling
ISBN: 9780798173568
Prys: R 80.00
Kode: 0984
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Het jy al ooit jou gunsteling-speelding verloor? Was jy hartseer toe jou troeteldier iets oorgekom het? Hoe het jy gevoel? Was jou oƫ vol trane?
Lees van Zinzi en Omar, en wat hulle gedoen het toe hulle hartseer was.
Die reeks Almal voel . . . help kinders om hulle gevoelens te verstaan en wys vir hulle hoe om nuwe emosies en ervarings positief te hanteer.