TEKEN AAN

Aros Verwysingsgids, R 45.00

Skrywer: Aros
ISBN: 9781928269687
Prys: R 45.00
Kode: 0853
Kies Hoeveelheid:  
 
As hoƫr opleidingsinstansie is dit belangrik dat ons almal dieselfde manier gebruik om na bronne, wat ons gebruik, te verwys.
Aros maak gebruik van 'n aangepaste Harvard styl. Die styl is aangepas vanuit die NWU en Stellenbosch verwysingsgidse.