TEKEN AAN

Augustinus -n Studie oor die etiek van 'n kerkvader uit Afri, R 270.00

Skrywer: J H van Wyk
ISBN: 9781928357667
Prys: R 270.00
Kode: 1933
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Augustinus was een van die grootste teoloe wat ooit geleef het. Sy lewe en geskrifte het die Westerse kerk-, teologie- en kultuurgekiedenis na hom radikaal beinvloed.
In hierdie boek ondersoek die outeur die etiek van die kerkvader vanuit ’n populer-wetenskaplike oogpunt en hy wys veral op die betekenis daarvan vir Suidelike Afrika.
Navorsers, studente en belangstellende lesers sal die boek insiggewend en inspirerend vind.
Prof JH van Wyk ontvang die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies met die boek.