TEKEN AAN

Avonture op die Plaas 10: Jag die Jagter, R 35.00

Skrywer: I Camino & D Lacharron
ISBN: 9781920660093
Prys: R 35.00
Kode: 1800
Kies Hoeveelheid:  
 
Die plaasdiere het ’n klein bosvarkie alleen tussen die lang gras gevind.
Hy het van sy mamma en boeties weggedwaal toe hy van die jagter gevlug het. Almal help om na die stroper en die bosvark-mamma te soek …