TEKEN AAN

Avonture op die Plaas 2: Manie Muis skrik groot, R 35.00

Skrywer: I Camino & D Lacharron
ISBN: 9781920660017
Prys: R 35.00
Kode: 1749
Kies Hoeveelheid:  
 
Manie, die klein muisie, sit en kyk hoe Boer Frans werk. Maar dan steek Boer Frans sy hooivurk in die baal waarop Manie sit ..
Manie trek soos ’n vrot vel deur die lug, in die rigting van die diere se drinkbak...
Vertaler: Alida Viljoen