TEKEN AAN

Avonture op die Plaas 6: 'n Indringer op die plaas, R 35.00

Skrywer: I Camino & D Lacharron
ISBN: 9781920660055
Prys: R 35.00
Kode: 1751
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Dis ’n lieflike somersaand op die plaas. Almal slaap.
Skielik hoor meneer Uil ’n geblaf. Boel en Dolla, die twee honde, het wakker geword en sit met hul ore gespits. Hulle het iets in die bossies gehoor ...
Vertaler Alida Viljoen