TEKEN AAN

Avonture op die Plaas 9: Die vreeslike Voëlverskrikker, R 35.00

Skrywer: I Camino & D Lacharron
ISBN: 9781920660086
Prys: R 35.00
Kode: 1801
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Fanie is nie die beste voëlverskrikker nie. Hy lyk só vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar weer die saailand in.
Maar dan maak die plaasdiere ’n plan …