TEKEN AAN

Beer leer om te deel, R 55.00

Skrywer: R Greening, D Machell
ISBN: 9780799388633
Prys: R 55.00
Kode: 1841
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer.
Elke stories fokus op en verken ’n spesifieke emosie of sosiale vaardigheid.
Die stories is in eenvoudige, maklik verstaanbare taal geskryf, en die pragtige illustrasies sal kinders boei en vermaak terwyl hulle lees.
Agterin elke boek is vrae oor die storie.
Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word, en op die tema voort te bou.