TEKEN AAN

Begin by die Grondslag, R 225.00

Skrywer: Stephen Kaufmann
ISBN: 9781928202820
Prys: R 225.00
Kode: 1467
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die tyd is ryp vir onderwysers in Christelike skole om die sekulêre gees, wat in die Westerse kultuur heers, te konfronteer met 'n boodskap gebaseer op die evangelie en
gefokus op Christus .
Is onderwysers gereed om aan skoliere 'n nuwe manier te bied om hulleself te sien as Christus se agente wat aan Hom behoort in plaas van agente van sekularisme?
Hierdie boekie het dit ten doel om onderwysers toe te rus om hulle roeping te aanvaar om nie net Christene te wees nie, maar ook om as Christene aan hulle leerlinge onderrig te gee.