TEKEN AAN

Blitsvinnige Rosie (Ken jou storie 7-9)2018, R 150.00

Skrywer: Madeleen Theron
ISBN: 9780639955360
Prys: R 150.00
Kode: 1990
Kies Hoeveelheid:  
 
Diep, diep in die geheime woud le Perdeskoenbos, teen die hange van die Helderberg langs die blou Elkerivier.
Die dorp is so diep in die geheime woud weggesteek dat geen mens dit ooit sal vind nie.
Illustrasies deur Alex van Houwelingen
WENNER KEN JOU STORIE 2018 JAARGROEP 7-9