TEKEN AAN

Bybel Antwoordboek Gr 1-3, R 50.00

Skrywer: Laat die kinders na My toe kom
ISBN: 9780987028105
Prys: R 50.00
Kode: 0013
Kies Hoeveelheid:  
 
Laat die kindertjies na My toe kom graad 1 - 3, is deel van 'n unieke reeks Christelike handboeke waarin alle vakke uit Bybelse perspektief geskryf word.
Hierdie antwoordboek bevat die antwoorde vir Werkboek van Graad 1 - 3.
Die doel van hierdie boek is om kinders te leer dat die aarde en alles daarop aan die Here behoort. Gelowiges moet die Here op alle terreine dien.