TEKEN AAN

Bybel antwoordboek Gr 4 - 7, R 80.00

Skrywer: U Woord 'n lig vir my pad
ISBN: 9780620466455
Prys: R 80.00
Kode: 0015
Kies Hoeveelheid:  
 
U Woord 'n lig vir my pad graad 4 - 7, is deel van 'n unieke reeks christelike
handboeke waarin alle vakke uit Bybelse perspektief geskryf word.
Hierdie antwoordboek bevat die antwoorde vir die Werkboeke van Graad 4 tot 7.
Die doel van hierdie boek is om kinders te leer dat die aarde en alles daarop aan
die Here behoort. Gelowiges moet die Here op alle lewensterreine dien.