Laat die kindertjies na My toe kom, graad 1 is deel van 'n unieke reeks christelike handboekewaarin alle vakke uit Bybelse perspektief geskryf word.. Die doel van die boek is om die kinders te leer dat die aarde en alles daarop aan die Here behoort. Gelowiges moet op die Here op alle lewensterreine dien.
|