TEKEN AAN

Bybel Gr 2, R 45.00

Skrywer: U Woord 'n lig vir my pad
ISBN: 9780620469852
Prys: R 45.00
Kode: 0025
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Laat die kindertjies na My toe kom, graad 2 is deel van 'n unieke reeks christelike handboekewaarin alle vakke uit Bybelse perspektief geskryf word.
Hierdie Werkboek bevat:
* Gedeeltes van die Bybelkurrikulum vir die grondslagfase
* Vrae gebasseer op daaglikse Bybelvertellings van die Ou en Nuwe Testament wat die basis vorm vir Bybelonderrig.
Die doel van die boek is om die kinders te leer dat die aarde en alles daarop aan die Here behoort.
Gelowiges moet op die Here op alle lewensterreine dien.