TEKEN AAN

Bybel Gr 6, R 60.00

Skrywer: U Woord 'n lig vir my pad
ISBN: 9780620450119
Prys: R 60.00
Kode: 0068
Kies Hoeveelheid:  
 
U Woord 'n lig vir my pad, graad 6, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Bybel.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke,
werkboeke en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes
te voldoen. Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik
geskryf.