TEKEN AAN

Bybel Gr 8, R 50.00

Skrywer: Leer my U weë
Prys: R 50.00
Kode: 0090
Kies Hoeveelheid:  
 
Leer my u weë, graad 8, is deel van 'n reeks boeke vir die vak Bybel.
Die reeks vorm deel van 'n unieke christelike kurrikulum wat bestaan uit handboeke, werkboeke
en onderwysershandleidings.
Aros-boeke word deurlopend hersien en bygewerk om aan kurrikulumvereistes te voldoen.
Die boeke is aktueel, maklik verstaanbaar en kindvriendelik geskryf.