TEKEN AAN

Bybelhandleiding OT, R 70.00

Skrywer: Aros
ISBN: 9781920553340
Prys: R 70.00
Kode: 1284
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie Bybelhandleiding maak gebruik van multimedia om die Woord in maklike Afrikaans en deur visuele verryking verstaanbaar te maak vir oud en jonk.
Die program bestaan uit 'n handleiding (met addisionele hulpbronne beskikbaar op die internet), werkboeke en DVD's. Die reeks is geskik vir huisgesinne, kerke en skole.
Dit is lewensbelangrik dat kinders die Bybel leer ken. Teksgedeeltes wat behandel word, rig en bepaal die inhoud van die lesse.
Hierdie handleiding is vir die Ou Testament.