TEKEN AAN

CD KaleidoCanto, R 130.00

Skrywer: Sang
Prys: R 130.00
Kode: 0947
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Ons sing van liefde, hoop en trane, nostalgies, stuitig oud en nuut.
Ons sing Gods eer en loof Sy goedheid met die kleureklanke van ons lied.
So sing ons van die dwergieman;en suiderkruisnagte in die Karoo; van straattroebadoere en konka-concerto's.
en blou -blou verlange na Shenando'....
En as die aand se stilte daal, dan hef ons saam ons oƫ na Bo;
Ons strooi Sy lig op almal om ons, en prys Hom vir Sy skepping groot