TEKEN AAN

Christelike Onderwys in Praktyk, R 150.00

Skrywer: P Bisschoff & R van der Kooy
ISBN: 9780639989600
Prys: R 150.00
Kode: 1917
Kies Hoeveelheid:  
 
Vorige
 
Christelike onderrig is wereldwyd op die verdediging, ook in SA. Dit laat mens met die vraag of daar nog werklik by Christen-onderwyrs die vermoe, ja die opgewondenheid
en die begeerte bestaan om hulle roeping as gelowiges ten volle in skole uit te leef, met alles wat dit impliseer.
Hierdie boek gaan van die standpunt uit dat daat nog baie sulke onderwysers by openbare en privaatskole in die land werksaam is.
Maar hulle is onder swaar druk om hul geloof nie uit te leef nie. En het dit nie by baie van hulle al verleer wat dit impliseer om hul Christenskap in die onderwys uit te leef nie?
Hierdie boek is 'n praktiese handleiding vir gebruik deur onderwysers wat elke dag hulle roeping as onderwysers teenoor leerlinge in die praktyk wil uitleef