TEKEN AAN

Cowboy Koekemoer en die Petrolpadda, R 110.00

Skrywer: H Ferreira & A Ackermann
ISBN: 9780799380071
Prys: R 110.00
Kode: 1768
Kies Hoeveelheid:  
 
Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty, het die hele dag lank deur die Klein Karoo geswerf op soek na avonture.
Maar laatnag is daar ’n vreemde geluid naby hul kampvuurtjie.
Twee gloeiende rooi oƫ verskyn in die donker. Gaan Koekemoer en Shorty die petroldief vastrek wat die Klein Karoo se water besoedel?