TEKEN AAN

Cowboy Koekemoer en die seerower se watsenaam, R 110.00

Skrywer: H Ferreira & A Ackermann
ISBN: 9780799354980
Prys: R 110.00
Kode: 4732
Kies Hoeveelheid:  
 
Wie kom daar oor die vaal, verlate vlakte aangery?
Dit is Cowboy Koekemoer en sy getroue kameelperd, Shorty. Na 'n lang dag is die twee baie honger en dors. In die dorpie Watsenaam is alles egter nie pluis nie.
Vlugvoet die Vraatsige Seerower voer 'n skrikbewind onder die inwoners.
Die sluwe skurk met sy nare kraai steel al die dorp se water. Maar as gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer nie verniet die dapperste cowboy in die Klein-Karoo