TEKEN AAN

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo, R 110.00

Skrywer: H Ferreira & A Ackermann
ISBN: 9780799349405
Prys: R 110.00
Kode: 4767
Kies Hoeveelheid:  
 
Doer ver op die horison kom 'n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word 'n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word.
Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom!
'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy