TEKEN AAN

Cowboys kan ook jammer sê, R 80.00

Skrywer: Timothy Knapman
ISBN: 9780799358094
Prys: R 80.00
Kode: 4162
Kies Hoeveelheid:  
 
In hierdie prettige rymende boek kan 'n cowboy leer dat 'n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees.
Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees... en die lewe vir almal 'n bietjie makliker maak!