TEKEN AAN

Dagboek vir 'n juffrou 2020 A5 (groen & pienk), R 180.00

Skrywer: ICO
Prys: R 180.00
Kode: 0818
Kies Hoeveelheid:  
 
Dagboek beskikbaar in groen of pienk. A5 grootte
Geringbind om maklik te blaai.
'n Moderne uitkyk op die Juffrou -lewe. Spesiaal vir 'n juffrou met liefde van 'n juffrou.
Die dagboek is so ontwerp om jou dag as juffrou so gemaklik as moontlik te beplan en elke nou en dan is daar 'n stukkie inspirasie.
Die dagboek is van Maandag tot Sondag uitgelê om jou werksweek beter te organiseer.