TEKEN AAN

Dagboek vir 'n juffrou A4 Volblad (Groen of pienk), R 300.00

Skrywer: ICO
Prys: R 300.00
Kode: 1819
Kies Hoeveelheid:  
 
Dagboek beskikbaar in groen of pienk. A4 grootte
Geringbind om maklik te blaai. met liniaal. Elke dag is volblad
'n Moderne uitkyk op die Juffrou -lewe. Spesiaal vir 'n juffrou met liefde van 'n juffrou.
Die dagboek is so ontwerp om jou dag as juffrou so gemaklik as moontlik te beplan en elke nou en dan is daar 'n stukkie inspirasie.