TEKEN AAN

Dagboek vir 'n juffrou A5 Weekplan (Groen of pienk), R 180.00

Skrywer: ICO
Prys: R 180.00
Kode: 0818
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Dagboek beskikbaar in groen of pienk. A5 grootte
Geringbind om maklik te blaai.
'n Moderne uitkyk op die Juffrou -lewe. Spesiaal vir 'n juffrou met liefde van 'n juffrou.
Die dagboek is so ontwerp om jou dag as juffrou so gemaklik as moontlik te beplan en elke nou en dan is daar 'n stukkie inspirasie.
Die dagboek is van Maandag tot Sondag uitgelê om jou werksweek beter te organiseer.