TEKEN AAN

Dagboek vir 'n meneer A4 Volblad (Blou), R 300.00

Skrywer: ICO
Prys: R 300.00
Kode: 1824
Kies Hoeveelheid:  
 
Dagboek beskikbaar in blou. A4 grootte
Geringbind om maklik te blaai en liniaal as plekhouer. Elke dag is volblad
'n Moderne uitkyk op die Juffrou -lewe. Spesiaal vir 'n meneer.
Die dagboek is so ontwerp om jou dag as meneer so gemaklik as moontlik te beplan en elke nou en dan is daar 'n stukkie inspirasie.