TEKEN AAN

Depressie: Struikelblok of uitdaging, R 50.00

Skrywer: Hannes Noeth
ISBN: 9781928269557
Prys: R 50.00
Kode: 1561
Kies Hoeveelheid:  
 
IDs Hannes Noeth het al ‘n hele paar publikasies die lig laat sien.
Die nuutste en gewilde boek handel oor al die uitdagings wat depressie aan die mens stel.
In maklik verstaanbare taal word daar geduldig verduidelik wat depressie is, wie dit kan kry, die behandeling daarvan,
die noodsaak van ondersteuningsgroepe vir die lyer sowel as die ondersteuner asook bemoediging vanuit die Skrif.
‘n Ekstra bylae handel oor sewe boustene in ons lewensmuur en dek onderwerpe soos geloof, gebed, standvastigheid en andere.
Ons weet die pad van depressie is nie maklik nie, vandaar hierdie troosvolle boek wat poog om almal wat deur depressie geraak word te begelei.