In die boek Openbaring in die Bybel is daar sewe saligsprekings. Vir hulle wat die laaste boek in die heilige Skrif lees, is die eerste Saligspreking uiters belangrik. Die boek Openbaring word op vyf plekke deur homself duideli as 'n profeer beskryf. Met ander woorde dit is enkel en alleen die woorde van God en nie van 'n mens nie. En God se profesie gaan nie alleen oor die toekoms nie, maar ook oor die verlede en die hede. Lees , hoor en bewaar
|