TEKEN AAN

Die Boosaardige broers Botha, R 140.00

Skrywer: A Radloff & A v Houwelingen
ISBN: 9780624081883
Prys: R 140.00
Kode: 1935
Kies Hoeveelheid:  
 
Buskruit, Brom en Breker Botha is boosaardige lummels - manlik, moeilik en moorddadig.
En hulle is oortuig daar's iets fout met hulle jongste broer, Bulelani, want hy's glads te maer en skraal.
Hy lees te veel boeke, en al waarmee hy ooit 'n dier sal skiet, is met 'n kamera.
Bulelani is klein, maar as jy nie sterk is nie, moet jy slim wees. Veral as jy drie boosaardige broers 'n paar lewenslesse wil leer!