TEKEN AAN

Die Bybel '83 (Koringaar), R 135.00

Skrywer: Bybel 83 vertaling
ISBN: 9780798218917
Prys: R 135.00
Kode: 4170
Kies Hoeveelheid:  
 
Die volledige Bybel, Afrikaans 1983-vertaling met herformulerings tot en met 1992.
Nuwe lesersvriendelike uitleg met meer as 24 volkleurbladsye met addisionele materiaal.
Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte, standaardgrootte met merklint.
Kleurvolle hardeband met venstertjie wat teksgrootte aandui.