TEKEN AAN

Die Bybel in Praktyk, R 550.00

Skrywer: Bybel
ISBN: 9781868297931
Prys: R 550.00
Kode: 0628
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die Bybel in Praktyk is ’n unieke Studiebybel in Afri­kaans wat die Bybelleser sal help om sy kennis van en insig in die Woord van God te verbreed én te verdiep.
Dit bevat verkla­rings­notas en aantekeninge wat help om ’n Skrif­ge­deelte binne sy konteks te verstaan.
Verder verskaf dit belangrike agtergrond en historiese inligting, dit verduidelik moeilike woor­de en frases, en dit sluit ook kruisver­wysings, karak­ter­sketse, kaarte, rubrieke en diagramme in,
wat telkens op dieselfde bladsy voorkom as die gedeelte waarop dit betrekking het.