TEKEN AAN

Die Bybel oorvertel vir oud en jonk, R 330.00

Skrywer: Gesina Ingwersen
ISBN: 9781920662158
Prys: R 330.00
Kode: 0504
Kies Hoeveelheid:  
 
Hierdie boek vertel van die Bybel. Die Bybel is die Woord van God.
Elke keer as ons daaruit lees of vertel, praat God met ons.
God sê in sy Woord wie Hy is; hoe hy vir ons wil wees en hoe ons voor Hom moet wees.
Hy vertel ons waar die mens vandaan kom en waar hy heengaan.
Net God kan dit vir ons vertel.
Nou weer beskikbaar in Hardeband.