TEKEN AAN

Die Bybel vir mans (grys) '83, R 190.00

Skrywer: Bybel 83 vertaling
ISBN: 9780798219686
Prys: R 190.00
Kode: 0817
Kies Hoeveelheid:  
 
Volledige Bybel
Afrikaans 1983-vertaling (met herformulerings)
Standaardgrootte
Grys fleksieband met silwer-op-snee, merklint en duimindeks
Meer as 50 kleurbladsye met addisionele material wat spesiaal vir mans ontwikkel is
Nuwe leservriendelike uitleg
Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kaarte
Kleur-ID-plakker wat teksgrootte aandui