TEKEN AAN

Die Bybellennium, R 440.00

Skrywer: Fika J van Rensburg & M Nel
ISBN: 9781770006997
Prys: R 440.00
Kode: 0906
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar is ’n projek deur ken­ners van die Ou en Nu­we Testament.
Met die Nuwe Lewende Vertaling as grondslag is hierdie boek ge­skryf in mak­lik lees­bare, eietydse taal sonder inge­wikkelde redena­sies en termino­lo­gie.
Die bun­del is ’n be­kos­tigbare kommentaar van die Nuwe Lewnde Vertaling vir predikante, stu­dente en ernstige Bybel­le­sers.
Gelowiges wat meer van die Bybel wil weet, sal deur dié bundel ’n wyer insig van die Bybel verkry, sowel as die wêreld waarin dit afspeel en die be­te­kenis daarvan vir vandag.
Die Bybellennium – ’n Eenvolumekommentaar ontsluit vir hedendaagse gelowiges wat die By­bel vandag nog vir ons wil sê.