TEKEN AAN

Die gesonde leer, R 50.00

Skrywer: PJ De Bruyn
Prys: R 50.00
Kode: 4497
Kies Hoeveelheid:  
 
Die inhoud van hierdie boekie is opgestel met meer as een doel voor oƫ: enersyds is dit bedoel as 'n kort en bondige inleiding tot of 'n
afsluiting van die kategetiese onderwys afhangende van omstandighede en van die persone aan wie die onderrig gegee moet word of gegee is;
andersyds is dit bedoel as 'n bekendstelling van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika aan persone wat begerig is om lidmate daarvan te word.