TEKEN AAN

Die groot Diamantroof, R 130.00

Skrywer: VE d'Assonville
ISBN: 9780620523226
Prys: R 130.00
Kode: 0602
Kies Hoeveelheid:  
 
Dit is die tragiese geskiedenis van die Oranje-Vrystaat se diamantvelde -
die rykste in die wêreld. Kimberley en sy omgewing was vroeër Vrystaatse grondgebied.
Lees van die onsettende bedrog, die ongelooflike skelm metodes,
die verregaande grensverskuiwings in die geheim, die blatante omkoop van die Griekwaleier
en die bedenklike optredes van die Engelse politici.