Hierdie boek is 'n moet vir katkisasie en sal ook van besondere waarde wees
vir almal besig met die belydnis.
Hierdie is nie 'n gewone leesboek nie.
Dit is 'n werkboek; 'n boek wat die gelowige terugbring na die strome van lewende water.
Dit is die wens dat die gebruik van die boekie tot vermeerdering van Skrifkennis en -insig sal bydrae.
|