TEKEN AAN

Die Jehovah-getuies 'n Onchristelike kulte, R 265.00

Skrywer: Dr HG Stoker
Prys: R 265.00
Kode: 1810
Hierdie item is ongelukkig nie in voorraad nie.

Stuur enige verwante navrae hier:
Kontak Form
 
Die Jehova-getuies beskou hulleself as die enigste “ware Christene”, omdat hulle (soos hulle self sê)
“as ‘n groep en individueel” in opdrag van Christus getuig “oor God se naam en voorneme”.
Die vraag is egter of hulle met reg daarop aanspraak kan maak dat hulle “Christene” is en of dit waarvan hulle “getuig” strook met die leer van die Bybel en die Christendom.
Of is hulle dalk ‘n kulte wat voor gee om Christelik te wees, maar in werklikheid dit nie is nie?